Gewilde Videos

Meer oor Landbou.TV

Op Landbou.TV wys ons digitale videos van verskillende landbou-aktiwiteite regoor Afrika. Videobemarking is die kern van kommunikasie vir die toekoms van alle sakeondernemings, insluitende die landboubedryf. Ons span in Pretoria, Johannesburg, Kaapstad en Vredendal doen redigering, skep visuele effekte, doen klankontwerp, kleurveranderinge en bedien alle digital-videoplatforms.